
***************
Pieter-Dirk Uys se legendariese boeredrama Die van Aardes van Grootoor kom Darling toe en sal by Evita se Perron te sien wees! 21 Mei om 19:00. Die stuk neem die vorm van ‘n seep-opera aan wat bestaan uit 780 episodes, maar slegs 5 episodes word gewys. Die stuk is in Afrikaans (met Engelse dele ook) en is ‘n wonderlike verhaal van passie, moord, lus, korrupsie, intrige en hope humor!
Tickets are R100 pp which includes a light meal afterwards.
Booking details:
Tel Marci 022-492 2851/31 evita@evita.co.za